advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2012/02/07

Medikasie tydens swangerskap (Dringende hulp)

Goeie dag,

Ek het baie gesukkel om swanger te raak waarna ek swanger geraak het en my eerste babatjie op 3 maande verloor het.

Ek is nou weer (25 weke) swanger en het ''n Candida vaginale infeksie waarna my huisdokter vir my Aspen Fluconazol 200 vir 2 dae voor geskryf het (1 elke 48uur). Die -|- ra indikasies sê  dat dit misvorming van die baba kan veroorsaak. Ek het my huisdokter geraadpleeg toe my Gynae oorsee was laas week. Ek het my Gynae vanoggend gebel om te hoor of dit ok is of ek die medikasie kan gebruik maar die ontvangsdame het my gevra watse medikasie dit is en toe gesê  dat ek dit kan drink. Ek sou graag seker wou maak by die dokter self.

Kan u vir my raad gee asb.

Groete
Belinda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Belinda

Geboorte-defekte met hierdie medikasie is moontlik wanneer chroniese hoe dosisse (400-800 mg/dag) tydens die eerste trimeste van swangerskap geneem word.
Volgens navorsing bestaan hierdie risiko egter NIE met 'n lae dosis soos joune wat uit slegs een of twee dosisse bestaan vir die behandeling van vaginale candidiasis nie.

Groete!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2012/02/08

Hi Belinda

Geboorte-defekte met hierdie medikasie is moontlik wanneer chroniese hoe dosisse (400-800 mg/dag) tydens die eerste trimeste van swangerskap geneem word.
Volgens navorsing bestaan hierdie risiko egter NIE met 'n lae dosis soos joune wat uit slegs een of twee dosisse bestaan vir die behandeling van vaginale candidiasis nie.

Groete!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement