advertisement
Question
Posted by: CA | 2012-06-03

Medikasie Navraag

Ek het merke ontwikkel bo op my boude.Dit lyk soos strek merke.Die dokter het dit gediagnoseer as ''n swam infeksie en het my room gegee om dit aan te smeer.Ek wil graag weet hoe effektief is TOPIVATE room om hierdie merke te verwyder?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Indien die merke deur 'n swam infeksie veroorsaak is, sal Topivate nie effektief wees nie. Topivate is kortisoon salf en is nie aangedui vir die behandeling van swam infeksies nie.

Bio-Oil word wel gebruik om rekmerke mee te behandel en is oor die toonbank verkrygbaar.

Ek stel egter voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer om 'n definitiewe diagnose te laat maak oor wat hierdie merke is, sodat jy die korrekte behandeling kan ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: lynn | 2014-11-14

Ek wil net weet watter room kan mens aansmeer vir vir velkanker dit jeuk baie en topivate room help nie my ouma krap haar gesig stukkend,daar bly sulke knoppies uitkom. Groete

Reply to lynn
Posted by: winnifred | 2012-06-11

wafren usage

Reply to winnifred

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement