advertisement
Question
Posted by: SM | 2011-03-30

Medikasie

Ek het Espiride en Trepiline by my dr gekry. Ek moet Espiride in die oggend drink en Trepiline in die aand. Wat sal die twee saam bereik? Ek is baie angstig. Ek is selfs angstig of dit veilig is om die twee medikasies so saam te gebruik. Is dit veilig?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SM
Trepilene gaan jou help om beter te slaap en het anti-depressiewe effekte. Espiride is ook vir angstigheid en depressie maar behoort jou nie vaak te maak nie. Dit is veilig maar kan vir jou newe-effekte gee in kombinasie (soos bewerigheid en styfheid). Indien jy dit ervaar moet jy jou dokter laat weet.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-30

Hallo SM
Trepilene gaan jou help om beter te slaap en het anti-depressiewe effekte. Espiride is ook vir angstigheid en depressie maar behoort jou nie vaak te maak nie. Dit is veilig maar kan vir jou newe-effekte gee in kombinasie (soos bewerigheid en styfheid). Indien jy dit ervaar moet jy jou dokter laat weet.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement