advertisement
Question
Posted by: TEQUILA | 2008/09/15

medikasie

HI doc

Ek was vanoggend by die dokters, hulle het vir my medikasie gegee en ek sal net graag wil weet presies wat is dit voor en as dit moontlik is, hoe gaan die pille my laat voel? want ek is n baie skeptiese persoon as dit by pille kom!
NEXIAM ( 1 X SAANS)
Z-DORMA (1 X SAANS)
TREPILINE 25mg (2 X SAANS)
A.S.B help want ek moet dit vannaand begin drink!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tequila
Nexiam gee gewoonlik nie newe effekte nie. 2 Trepilene gaan jou redelik slaperig maak en more oggend dalk 'n hangover gee met droee mond en vaakheid. Drink dit maar vroegaand (18h00) om die effek te verminder more oggend. Ek neem aan Z dorma is 'n slaap pilletjie - ek ken dit nie, laat weet my gou wat die inhoud daarvan is?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Emosioneel | 2008/10/02

Ek is 37 jaar oud en kry vreeslike emosionele uitbarstings. Nodeloos om te se wat dit veroorsaak teenoor myself en ander. Ek werk ook onder geweldige stres en sorteer die hele dag ander se probleme uit. Ek het nie ' n mediese fonds nie en wonder wat kan ek oor die toonbank koop wat vinnig kan help sodat ek meer in beheer en minder emosioneel is. Dit is besig om ' n verleentheid te raak.

Reply to Emosioneel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement