advertisement
Question
Posted by: Magriet Bester | 2011/05/02

Mediese raad

My man is 45 en sy stoelgang is bloed. Dit gaan nou al vir meer as 2 weke so aan en soda hy afvee dan is dit sluimerig. Hy is ''n baie gesonde mens. Wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

as die bloed helder is kan dit aambuie wees. as die bloed donker in kleur is dan kan dit bloeing van die digestive system wees.

ek stel voor jy sien iemand om vas te stel wat dit is.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Jaco | 2011/08/31

ek in 34 jaar oud

Ek was by n spesialis, wil spinal fucion doen op my L4 en L5
onderste werwel. wat sal gebeur as ek dit nie laat doen nie

ek het al die simptome van lumber spinal stonicis

wat se komplikasie sal ek verder in my lewe he as ek dit nie behandel met sururgie

Reply to Jaco
Posted by: Annemare Venter | 2011/08/23

Dogter baie hardlywig wie is beste spesialis om te sien

Reply to Annemare Venter
Posted by: Talitha | 2011/05/16

Dr kan ''n aambei sonder enige waarskuwing sy verskyning maak, grote van ''n klein druiwekorrel, hard en bitter pynlik? Wat is die kans dat dit sal vermeerder of weggaan?

Reply to Talitha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement