advertisement
Question
Posted by: Riana | 2010-09-08

Mediese Ongeskikte Pa en Onderhoud

Ek wil graag raad hê  oor my broer se situasie. Hy is geskei en sy eks vrou wil laat haar nuwe man hulle kind aanneem en een van die redes wat sy aanvoer is omdat hy nie onderhoud betaal nie. My broer het ''n beroerte gehad wat sy linkerhand aangetas het asook sy breinfunksie - hy sukkel om te praat en kan nie sinne van meer as 10 woorde op ''n slag formuleer nie. As gevolg hiervan kan hy nie werk nie en is dit dus onmoontlik vir hom om onderhoud te betaal. Mag sy dit as ''n rede aanvoer vir die aanneming? En mag sy my broer se seun van hom weerhou omdat hy nie kan onderhoud betaal nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Nee, sy kan dit nie aanvoer as rede vir aanneming nie.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross
bertus@divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010-09-12

Nee, sy kan dit nie aanvoer as rede vir aanneming nie.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross
bertus@divorceattorney.co.za

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement