advertisement
Question
Posted by: Lara | 2010-08-10

Mediese fonds

Hello dok

Ek weet nie of dr my hiermee sal kan help nie, maar ek is op soek na ''n goeie mediese fonds vir my en my man. Ons is albei 30. Ek het nou al op die internet gesoek maar verstaan nie veel van al die kategoriee nie. Wat ek wel kan byvoeg is dat ons nog nie ''n gesin het nie en dat ek astigmatisme in my oë  het, dit is baie erg en my -|- aklense kan nie meer sterker gemaak word nie. My oë  sterkte is nog boonop ook minus nege. ''n Oogkundige het vir my gesê  dat dit " life changing"  sal wees vir my om die laser operasie te kry en dat sekere mediese fondse op grond van ''n brief van ''n spesialis wel die operasie sal betaal. Ek sal beslis so brief van ''n spesialis af kan kry. Die ding is net dat ek nie weet watse mediese fonds om te -|- ak nie en -|- ak jy hulle wel, vertel almal vir jou hulle skema is die beste. Kan dr dalk net miskien vir my ''n paar betroubare mediese fonds name gee? ''n Mens hoor van soveel mense wat aan duur mediese fondse behoort maar basies niks daarvoor terug kry nie. Ek het ook jare laas aan ''n medies behoort so ek weet nie eens of dit werklik so is nie. Enige raad van u kant af sal opreg waardeer word. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
Die beste is om met 'n mediese fonds broker te praat - hulle ken die voordele van die verskillende fondse en sal vir jou die beste vir jou situasie kan voorstel.
Bv http://www.medicalaidcomparisons.co.za/
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Karin | 2010-08-11

Hallo Lara

Ek is al 5 jaar by Genesis en het nog nie ''n dag se probleme gehad nie (is in die 5 jaar al 7 keer in die hospitaal gewees.)

Dis is ''n privaat medies.

Sterkte

Reply to Karin
Posted by: Me | 2010-08-10

Please remeber that whatever medical aid you do take that you will have exlusion for your condition for 12 monhts. Also, because it has been so long since you did belong to a medical aid, you will have penalties to pay

Reply to Me
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-10

Hallo Lara
Die beste is om met 'n mediese fonds broker te praat - hulle ken die voordele van die verskillende fondse en sal vir jou die beste vir jou situasie kan voorstel.
Bv http://www.medicalaidcomparisons.co.za/
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement