advertisement
Question
Posted by: ACO | 2009-12-12

medication

My kroniese medikasie fondse is uitgeput en kan ek nie my bloeddruk pille kry vir Desember nie, nou ondervind ek dat my hart met tye erg vinnig klop en dit veroorsaak ' n geweldige pyn in my kop wat maak ek nou

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is uiters belangrik dat jy jou bloeddruk onder beheer hou. Vra jou apteker vir 'n goedkoper generiese produk wat dieselfde werking het as jou oorspronklike medikasie. Jy sal verbaas wees oor hoe pryse kan verskil. Dit is dus pertinent belangrik dat jy jou apteker hieroor spreek. Komplikasies van 'n hoe bloeddruk is 'n beroerte en glo my jy wil dit nie he nie.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement