advertisement
Question
Posted by: Target | 2009/11/11

Matsterbator

Ek neem my klein hondjies vir ' n stappie elke dag langs ' n rivier waar ons ook woonagtig is. Tydens ' n vorige stappie het ' n swart man my ingeloop en op ' n sekere plek begin masterbeer. Ek het my rug op hom gedraai en hy het my aandag probeer trek terwyl hy besig was met sy aksie. Onlangs het hy my gewaar, omgedraai en my weer agtervolg en weer dieselfde probeer doen. Hierdie keer was daar verskeie piekniekgangers in die omgewing. Wat my bang maak is dat hy dit probeer doen wanneer mense in die omgewing is. Hy loop ook gereeld voor my huis verby en weet waar ek bly. Ek dra peperspray saam met my maar skrik steeds elke keer as ek hom sien. Ek is bang om te gaan stap. Hoe moet ek hom hanteer/konfronteer of wat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSelf defence expert

Hi Target,

Anon gee goeie advies. Se vir jou plaaslike polisie stasie van die persoon asook jou plaaslike Adt, BBR, chubb ens. personeel wat op diens is. Laat weet soveel mense/vriende in jou straat en omgewing van die probleem. Vermy die area waar jy die persoon op 'n gereelde basis sien.

Laat my weet hoe dit werk.

Groete
Morne
www.CombatCoaching.com

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anon | 2009/11/12

I think you must phone the police and tell them about it. If there are people near by, go to then and ask them if they see it, and ask them if they will tell the police that they saw it too if you phone the police. This man may just decide to rape you or someone in the area, should he get the chance. I think the police need to ban him from the area, and charge him with indecent exposure.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement