advertisement
Question
Posted by: M | 2007/06/07

Q.

masterbasie maagdelikheid G-kol

Teen die tyd wat jy aan die G-kol raak, is jy al verby waar die maagdevlies so wees?

4
user comments

C.

Posted by: M | 2007/06/08

Stem, dit weet die meeste van ons ingeligtes darem.

Reply to M
Posted by: Prof | 2007/06/07

Straal, jy het die kat aan die stert beet, die g-kol en die klitoris is beslis nie dieselfde ding nie!

Reply to Prof
Posted by: Straal | 2007/06/07

Die g-kol (of g-spot) is die vrou se klitoris en sit buite die vagina, die maagdevlies sal dus nie breek as die klitoris gestimuleer word nie.

Reply to Straal
Posted by: koos | 2007/06/07

ja heeltemal.dan is jy al lekker binne-in!

Reply to koos

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement