advertisement
Question
Posted by: Gizelle | 2009/11/10

Master Cleansing - Colon

Doc, ek wil graag meer weet oor die Master Cleansing detox - kolon.
Ek het dikderm probleme en opelyf niks in weke. Moet iets drink daarvoor. Ek het gehoor van die Master Cleans detox en klink goed. In die resep moet daar die 100% maple stroop inkom. Waar kry mens dit in SA? Ek wil detox, maar dit moet al die goggas en dinge uit my derm verwyder, nie net die gewone opelyf nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gizelle
Mens het die bakteriee en goed in jou derm nodig anders kan jy nie kos verteer nie, en sal jou derm siek word. Probeer liewer iets soos Movicol of Timjan om die derm skoon te kry - en drink dan daagliks iets soos Lactulose of Fybogel om dit skoon te hou. Jy kan ook so elke 3 de oggend 'n Gliserien suppository insit om die maag te stimuleer om te werk.
'n Gesonde detox bestaan daaruit dat jy vir 'n dag of drie net groente of vrugte (rou as moontlik) eet en 8-10 glase water/rooibostee per dag drink. Dis nie nodig om allerhande duur produkte te koop nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Debbie Bouwer | 2010/01/30

ek wil grag weet, wat beten ' n " dooie"  kolon net ' n stuk van die kolonis " dood" ? my ma is 63

1. oorsaake daarvam
2. tipe behandelings
3. wat doen jy om die verskriklike pyn te verlig
4. lewens kwaliteit

ek sal dit waardeer as dok my meer inligting kan gee asb, ek wil weet wat kan ek doen om my ma te help asb!

Reply to Debbie Bouwer
Posted by: Retha | 2009/11/21

Raad vir swamme in dikderm asb.

Reply to Retha
Posted by: gizelle | 2009/11/10

Baie dankie Dr. Bets, ek waardeer u raad! En gaan beslis u raad volg.

Groete

Reply to gizelle
Posted by: Johan | 2009/11/10

Gaan sien jou Dr. Daar is miskien iets anders fout as net opelyf!

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/11/10

Hallo Gizelle
Mens het die bakteriee en goed in jou derm nodig anders kan jy nie kos verteer nie, en sal jou derm siek word. Probeer liewer iets soos Movicol of Timjan om die derm skoon te kry - en drink dan daagliks iets soos Lactulose of Fybogel om dit skoon te hou. Jy kan ook so elke 3 de oggend 'n Gliserien suppository insit om die maag te stimuleer om te werk.
'n Gesonde detox bestaan daaruit dat jy vir 'n dag of drie net groente of vrugte (rou as moontlik) eet en 8-10 glase water/rooibostee per dag drink. Dis nie nodig om allerhande duur produkte te koop nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement