advertisement
Question
Posted by: Adele | 2012/02/06

Masels?

My 11 jarige dogter het van die naweek af begin kla oor seer oë  wat sensitief is vir lig, sy het ''n hoes, neus wat loperig is, ''n seer keel en sy kla ook dat haar kop, ore, gewrigte en kniee seer is. Sy is redelik tammerig. Sy het nie ''n vreeslike hoë  koors nie. Kan dit masels wees? Sy is wel ingeent op 9 en 18 maande.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adele

Dit klink soos 'n virale ontsteking, maar ek stel wel voor dat jy 'n dokter konsulteer vir 'n ondersoek. Sommige bakteriele infeksies kan veral gewrigspyn veroorsaak en moet behandel word met 'n kursus antibiotika. Die moontlikheid dat sy masels ontwikkel bestaan wel, maar dit neem tot 7 dae vir die veluitslag om te ontwikkel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement