advertisement
Question
Posted by: SP | 2011/10/10

Masels

Hi doc

Ek is 31 jaar oud en het volgens my ma die aanbevole inentings teen masels gekry toe ek klein was. Toe ek 12 was, het ons skool in daardie tyd vir al die meisies in ons standerd weer ingeent teen masels. Daar is nou ''n masel epidemie hier in Pretoria, ek wil net weet wat is die kans dat ek dit nou dalk kan kry? My broer het masels op die oomblik en ''n vrou saam wie ek in ''n kantoor werk ook. Hoe lank hou ''n masel inenting?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

SP

Jy behoort gedek te wees teen masels. Die inenting kan lewenslange immuniteit voorsien.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement