advertisement
Question
Posted by: Petro | 2011/03/08

Masels

My dogtertjie is vol fyn rooi kolletjies. Kan dit dalk masels wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Petro
Met masels is hulle gewoonlik baie koorsig, het rooi ogies, loopneus en keelseer. Die uitslag begin by die kop en sprei na onder, en die vel voel effens "growwerig". Ander siektes wat ook so tipe uitslag kan gee is Duitse masels, sekere virusinfeksies (Echovirusse) Coxackie virusse, en babamasels (roseola). Dis miskien beter dat jou huisdokter liewers kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/08

Hallo Petro
Met masels is hulle gewoonlik baie koorsig, het rooi ogies, loopneus en keelseer. Die uitslag begin by die kop en sprei na onder, en die vel voel effens "growwerig". Ander siektes wat ook so tipe uitslag kan gee is Duitse masels, sekere virusinfeksies (Echovirusse) Coxackie virusse, en babamasels (roseola). Dis miskien beter dat jou huisdokter liewers kyk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement