advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2009/10/22

Masels

Ek wil net graag uitvind of ek vir ' n masels inspuiting moet gaan, aangesien ek masels gehad die afgelope 2 weke. Ek is tans 48. Niemand anders het dit gehad in die huis nie.

Vriendelike groete
Tessa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
As jy dit reeds gehad het is dit nie nodig om 'n inenting te kry nie. As ander gesinslede dit nog nie gehad het nie, stel ek voor dat hulle vir 'n Beriglobin inspuiting gaan om hulle te beskerm teen infeksie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/22

Hallo Tessa
As jy dit reeds gehad het is dit nie nodig om 'n inenting te kry nie. As ander gesinslede dit nog nie gehad het nie, stel ek voor dat hulle vir 'n Beriglobin inspuiting gaan om hulle te beskerm teen infeksie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement