advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-09

Marvelon

Hallo Dokter Bets

Ek het Sondag per ongeluk my Sondag pilletjie in ry 3 gedrink in plaas van ry 2. Toe het ek maar gister aan gegaan met ry 2 se pilletjies. Ek het gedink ek sal aan die einde van die week, wanneer ek met ry 3 begin, maar ry 2 se Sondag pilletjie by daardie Sondag drink. Klink baie deur mekaar sien ek nou.
Is ek nou onveilig?

Groete,
Versigtig

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Versigtig
Met Marvelon maak dit gelukkig nie saak nie, en is jy veilig solank jy nie 'n aktiewe pilletjie met 'n onaktiewe een vervang het nie! Maw as jy 'n groot witte met 'n groot witte ruil is jy ok
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement