advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2009/03/25

Marvelon

Hi doc
Ek het ' n deurbraak bloeding gekry vir ' n maand het dit was aaklig het soos gese het vir pelvic scan gegaan en als het normaal voor gekom ook papsmeer, my maandstonde het 3 dae na ek gestop het op die regte tyd begin maar dit is absoluut horrible, baie pyn en baie erg bloeding, ek voel of ek nou al meer as ' n maand lank op myprodols is, dit is ongelukkig al wat bietjie help en die doktor het ook vir my berispam voorgeskryf wat ek more gaan kry... sy het ook gedink ek moet liewer marvelon probeer wat bietjie sterker is as mercilon..... my lewe word regtig nou beinvloed met die probleme en my liggaam voel pap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Jy sukkel nogal om 'n voorbehoed middel te kry wat met jou saamwerk as ek nou net terugdink aan vorige posts, miskien moet jy liewer iets soos die Mirena IUD oorweeg wat net in jou uterus werk en ook bloeding verminder en in sommige pasiente heeltemal stop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement