advertisement
Question
Posted by: Trou mô re | 2008/10/10

Marvelon

Goeie dag, Dokter

Ek is op Marvelon. Ek begin Saterdag met my eerste onaktiewe pilletjie. Vanoggend, tot my skok, sien ek ek het Donderdag se pilletjie gemis. Ek het dadelik albei, Donderdag en vandag, gedrink. Ek weet ek moet dit veilig speel vir ' n week. Die huis dokter op die dorp het gesê  dat hierdie voorbehoed middel, indien voor die onaktiewe tablette gemis word, 2 weke vat voordat mens weer veilig sal wees. Ek trou mô re en wil nie ' n " honeymoon baby"  hê  nie. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wat jy gedoen het, is korrek en daar behoort nie enige probleme in te sluip nie, maar om veilig te wees, stel ek voor dat julle kondome gebruik vir ten minste 'n maand.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement