advertisement
Question
Posted by: Nico Bredenhann | 2012-02-01

mantelvliesbreuk herstel

halo
ek was vir n mantelvliesbreuk herstel op 2012-01-27 ek is tans by die huis maar voel nie goed nie my lyf voel lam en het n tipe van n hoofpyn wat nie wil weg nie< en dit voel of ek wil duislig raak die hele tyd wat kan dit wees en wat kan ek doen om dit te verbeter. en ek kry nie geslaap in die aand nie as ek op my rug le of op my sy le dan bly daar goed in my mond inloop van my maag af.dit voel soos gasse wat uit my maag kom is dit normaal of is daar dalk probleme,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nico

Ek stel voor dat jy die dokter wat die operasie uitgevoer het konsulteer, sodat enige komplikasies of abnormaliteite uitgeskakel kan word. Intussen kan jy Gaviscon Plus voor etes gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Susan | 2012-06-08

Goeie dag,
Ek het twee weke terug gegaan vir ''n mantelvlies breuk, ek word duislig in word naar, my GP het plate geneem van my longe en diagrafma als lyk ok, dan het sy ook my water getoets, was gister by my chirug gewees om steke te verwyder en hy reken die operasie was suksesvol, voor die operasie het ek angs aanvalle gekry, kan dit nog angs aanvalle wees. Of is dit net in my kop? Dan wil ek weet wanneer na so operasie kan mens weer intiem wees met jou man?
Baie dankie

Reply to Susan
Posted by: Wessel Fourie | 2012-05-18

Ek het ook n breuk maar my probleem is nie sooibrand nie maar dat my slukderm onverwags en redelik gereeld toeslaan of kramp en die kan soms n paar sekondes duur on tot 3 ure.
Ek gebruik tans Altosec wat effens help.

Reply to Wessel Fourie
Posted by: F H MOORE | 2012-05-07

Watter operasie doen hulle as hulle n mantevlies breuk regmaak

Reply to F H MOORE
Posted by: F H MOORE | 2012-05-07

Watter operasie doen hulle as hulle n mantevlies breuk regmaak

Reply to F H MOORE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement