advertisement
Question
Posted by: Berveline | 2012/01/26

mantelvliesbreuk

goeie dag doc
my man het in 2009 n mantelvlies op gehad,als het goed afgeloop,dis net na sy opearie het hy konstant dairee,eet net n pieringkie kos,voel heeltyd opgeblaas en naar,verloor gewig by die dag,hy bly konstant moeg en geirriteerd,ons het nou weer n afspraak vir hom gekry by die spesialis wat die op gedoen het vir die 6de feb 2012,eks so bang iets ernstig kan fout wees,
bloedtoetse is gedoen maar daar kon niks opgetel word nie,kan u my min of meer se of die situasie miskien regtig ernstig kan wees.baie dankie Berveline

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Berveline

Ongelukkig kan ek nie 'n voorspelling maak nie. Dit is moontlik dat hy prikkelbare dermsindroom ontwikkel het. Dit is nie 'n ernstige toestand nie, maar kan baie ongemak veroosaak. Die spesialis sal ander toestande moet uitskakel. Moet asseblief nie te bekommerd wees voor hy die spesialis gekonsulteer het nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Berveline | 2012/02/07

hallo doc,ek wou u net in kennis stel dat ons toe gister by die spesialist was ,en hy het toe n gastroskopie gedoen op my man,hy se sy mantelvlies breuk operasie was n sukses gewees en als het mooi gesond geword so dis nie sy probleem nie,hy het verder in sy maag rondgekyk,het het n verslag reggekry wat ons terug moet neem na ons dokter vir kanker toetse,op die fotos wat hy gegee het,sien ons daars n swartkol in die binnekant van sy maag en die kleur van die binnekant van sy maag is liggroen en geel,ek het n vermoede dat dit dalk kanker kan wees,die spesialis wou nie met my praat nie,nou is ek baie bekommerd.ek gedog wou net vir doc laat weet.

Reply to Berveline

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement