advertisement
Question
Posted by: Lauren | 2011-05-24

Mantelvliesbreuk

Hello dr, wat is die simptome van n mantelvlies breuk ? ek drink Altozec (kronies) . die afgelope 2 maande het ek vreeslike ongemak op my maag , voel gou uitasem. Ek het nie sooibrand nie, maar al wanneer ek goed voel is in die oggend . deur die dag raak dit so erg dat ek omtrent 2 mates klere eintlik moet dra en dit lyk of ek 6 maande swanger is ! ek probeer gesond eet, drink maks 3 koppies koffie n dag, Eet net volgraan/ rye brood, 1 blikkie TAB en vermy vetterige kos.Enige vrugte of jogurt maak dit erger. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lauren

Verwys na die volgende artikel vir meer inligting oor 'n mantelvliesbreuk: http://en.wikipedia.org/wiki/Hiatus_hernia

Ek stel egter voor dat jy 'n gastrenteroloog vir 'n gastroskopie en barium maal konsulteer, om 'n deeglike diagnose te kan maak, aangesien daar ook ander toestande is wat dieselfde simptome kan veroorsaak.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-08-07

Hello Dr hoe weet n mens by n 18 jarige Mantelvliesbreuk...

Reply to Anonymous
Posted by: Aletta | 2014-11-11

Hi. Erg swelling en naarheid n week na n mantelvlies opersaie: is dit normaal?

Reply to Aletta
Posted by: Heather Julies | 2011-08-24

Ek het gegaan vir ''n gastroskopie en mantelvliesbreuk is gediagnoseer. Tans gebruik ek Altosac en wil net weet of die breuk slegs met ''n operasie kan genees.

Reply to Heather Julies
Posted by: ELIZE DE JAGER | 2011-08-20

Is gedeagnoseer met mantelvliesbreuk met ''n skeur van 3 cm lank.Dr. se hy gaan nie die breuk regmaak nie omdat ek oorgewig is.
Ek is 44.Weeg 100kg.Het die oorgewig enige uitwerking op die breuk.Ek gebruik altosac vir 2jaar al.Ek sukkel om gewig te verloor.Ek het ook water retensie.Voel party dae of ek 9 maande swanger is.Enige raad asb.
Dankie

Reply to ELIZE DE JAGER
Posted by: Anneke Viljoen | 2011-05-29

Hi Dr, ek het ''n paar dae gelede uitgevind dat ek ''n mantelvliesbreuk het. Ek het ''n kamera gesluk omrede my huis dokter gedink het ek het ''n maagseer en toe daardeur het ek uitgevind van die breuk. Ek was so geskok oor dit dat ek toe nie eers enige vrae vir die dokter gevra het nie! Ek word Desember 21 en het nou heelwat berigte gelees op die internet en die breuke kom voor by mense baie ouer as ek! Ek kry ongelooflik baie sooibrand, maar ek eet gesond! Ek oefen en drink 2-3 liter water ''n dag. Ek wil net graag weet moet ek nou my lewenstyl verander en watter tipe kosse ek moet vermy? Wat was die oorsaak dat ek die breuk gekry het?

Reply to Anneke Viljoen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement