advertisement
Question
Posted by: madie | 2010-03-22

mantelvliesbreuk??

ek het gedurig winde,hardlywigheid,geswolle buik en verskriklik sooibrand,as ek warm koffie drink voel dit of ek uitmekaar brand dwarsdeur my bolyf,is dit dalk n mantelvliesbreuk?( ek kan ook nie n bra dra nie,dit maak my erg benoud om my bolyf)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Madie

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en 'n moontlike gastroskopie om sodoende 'n mantelvliesbreuk uit te skakel. Intussen kan jy Gaviscon Advanced vir die sooibrand simptome. Dit kan drie maal per dag voor etes geneem word.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-04-27

hoekom het ek "n skielike pyn toe ek hoes?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-08-22

Kan jy naar word van n mantelvlies breuk

Reply to Anonymous
Posted by: Monica | 2010-04-12

Het laasnag begin met hewige pyn soos hartkramp. As ek wind opbreek dan is dit geweldig seer in maag area!

Reply to Monica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement