advertisement
Question
Posted by: Kerneels | 2009-08-15

Mantelvliesbreuk

Wat versoorsaak mantelvliesbreuk en kan dit van nature herstel of indien nie, watter prosedures is beskikbaar? Moet die dieë t aangepas word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kerneels

Verwys na die volgende webtuiste vir die oorsake en behandeling van 'n mantelvliesbreuk: http://en.wikipedia.org/wiki/Hiatus_hernia

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: anoniem | 2015-09-25

My ma aanhoudend gekla van pyn op maag,pille en pille gekry,entoe kom dokter dus mantelvlies breuk..net pynmedikasie gekry davoor..onlangs toe hoor sy syt kanker,dokters moet nog vasstel watte kanker dit is,isdit agv mantelvliesbreuk wat dit veroorsaak het dat sy nu kanker opgedoen het???

Reply to anoniem
Posted by: Charmaine Nero | 2014-07-23

My mantelvliesbreuk is 2cm.My dokter se dis te klein om te opereer.maar dit gaan groter word.Hy het my op medikasie gesit.Is daar enige ander opsies.

Reply to Charmaine Nero
Posted by: Bet | 2014-01-29

Deur gereeld jou medikasie te gebruik en goeie eetgewoontes te kweek verseker n lang lewe.

Reply to Bet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement