advertisement
Question
Posted by: ME | 2003/05/15

Q.

Mantelvliesbreuk

Wat veroorsaak dit? of eet ek verkeerd. Gee my asb raad.

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste ME
'n Mantelvliesbreuk is 'n fisiese 'besering' waar die slukderm deur die diafragma gaan. Dit kan spontaan voorkom of a.g.v. inspanning. Die breuk self word nie deur eet veroorsaak nie, maar as jy aan hierdie toestand ly, dan mag sekere kosse jou simptome vererger. Hierdie reaksies is individueel, dus moet jy rekord hou van wat jy eet en die kosse en dranke uitsny wat vir jou sleg laat voel.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement