advertisement
Question
Posted by: sally | 2002/04/10

Q.

mantelvliesbreuk

Hi doc. Ek het n mantelvliesbreuk en die simtome wat ek ervaar is verskriklike pyne in my borskas en arm. Ek het al verskeie dokters gaan sien, niemand skryf iets voor nie, want ek dink nie hulle weet regtig waarmee hulle te doen het nie. Kan u asb iets voorstel wat ek by my huisdokter kan vra. Dankie vir die luister en byvoorbaat vir die puik raad.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Sally, voordat ek jou vraag beantwoord sal jy eers 'n paar van myne moet beantwoord. Wie het die diagnose gemaak en hoe is dit gemaak? Watter medisyne het jy al probeer? Waarom wil niemand iets vir jou voorskryf nie? Laat weet my en ons neem dit dan van daar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: CyberDoc | 2002/04/11

Sally, voordat ek jou vraag beantwoord sal jy eers 'n paar van myne moet beantwoord. Wie het die diagnose gemaak en hoe is dit gemaak? Watter medisyne het jy al probeer? Waarom wil niemand iets vir jou voorskryf nie? Laat weet my en ons neem dit dan van daar.

Reply to CyberDoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement