advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2012/01/26

Mantelvliesbreek

wat is die simptome van ''n mantelvliesbreek?ek was gediagnoseer met ''n maagsweer ma het die afgelope week baie snaaks gevoel.baie benoud en kon nie sit staan of le nie.ek was ook bietjie naar.dit voel of ek wil vlou word en die pyn is baie intens.ek drink adcosimetidine en dit voel al baie beter.moet ek vi die operasie gaan as dit mantelvliesbreek is of net pille drink?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Verwys asseblief na die volgende webtuiste vir volledige inligting oor 'n mantelvliesbreek: http://en.wikipedia.org/wiki/Hiatus_hernia

Jy sal 'n gastroenteroloog moet konsulteer vir 'n gastroskopie en barium maal om 'n definitiewe diagnose te maak. Intussen kan jy Gaviscon Plus, drie maal per dag voor etes saam met jou huidige medikasie gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: casper | 2012/04/05

Hi ek wil graag weet hoefeel so operasie sal kos ek wil dit graag lat doen geen mens kan so lewe ni.Ek wil ok weet of dit jou bloedrik kan op jaag as moontlik is lat weet my so gou as moontlik danki

casper























































Reply to casper

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement