advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2010-08-04

Mantelvlies / maagseer

Ek het ongeveer 6 jaar gelede ''n mantelvlies breuk gehad en is geopereer. Ek het egter weer die afgelope tyd ''n maag wat brand en as ek bv koffie drink, brand dit as ek sluk. Ek sukkel ook soms om my kos te sluk. Dit voel of dit in my keel vassit en nie afgaan nie. Ek gooi dan op. Ek het effense sooibrand indien ek bv brood eet. My maag is ook baie geswel en gevoellig. Ek is glad nie hardlywig nie en het normale stoelgang. Hoe sal ek weet of ek weer ''n matelvliesbreuk / maagseer het sonder om vir ''n gastroskopie te gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Dis ongelukkig die beste manier om te bevestig. Jy kan vra dat die dokter vir jou ligte narkose gee as dit regtig vir jou baie ongemaklik is, maar dit is eintlik al wat regtig gaan wys wat aangaan
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Jakkie van Rooyen | 2010-12-09

stress, bite on teeth &  stomach burn

Reply to Jakkie van Rooyen
Posted by: Ria Gelderbloem | 2010-10-27

Is daar enige oefening wat ek moet vermy na ''n mantelvliesbreuk operasie.

Reply to Ria Gelderbloem
Posted by: Marianna | 2010-10-25

Ek weet nie regtig wat om van my simptome te maak nie. Ek het nou vir ongeveer 6 weke ''n baie los stoelgang (partykeer bloederig). My maag is baie geswel, kopseer, sooibrand en gooi op elke keer as ek eet maar nie as ek iets drink nie.

Reply to Marianna
Posted by: Wilhelmina | 2010-08-17

I just like to know what i can do, eat or not eat to help me cope with this.

Reply to Wilhelmina
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-04

Hallo Wonder
Dis ongelukkig die beste manier om te bevestig. Jy kan vra dat die dokter vir jou ligte narkose gee as dit regtig vir jou baie ongemaklik is, maar dit is eintlik al wat regtig gaan wys wat aangaan
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement