advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009-12-03

Mantelvlies en maagklep

Hi Doc,

Nadat ek verlede week met Doc gepraat het, het ek besluit ek hoef nie eens meer aan die Barret' s te dink nie en kan gerus wees dat Altosec en Nexium genoeg sal wees.

Ek het hierdie week Dinsdag ' n oproep gekry van die Shirurg se kantore in Unitas (sal liewer nie name noem nie). Hulle wil solank sy dagboek vir 2010 organiseer en Dokter wil my mid Januarie sien en weer Gastroskopie doen en moontlik Nissan-operasie of iets?

Ek het vandag die Shirurg in Montana gaan sien (hy het my Sept. die sonar en CT van my buik laat doen) en aan hom genoem wat Nov. met die Gastroskopie opgetel is en diagnose van Barret' s en dat Shirurg moontlik wil opereer? Ek gaan Maandag terug om Montana-Shirurg te sien. Hy gaan intussen met die verskillende Spesialiste praat wat die Manepatrie en Gastroskopie en als gedoen het en verslae probeer kry.

Nou is ek heeltemal verward: Volgens Unitas dok (en hy het dit uitdruklik nog in Hospitaal vir my gese) het ek NIE ' n Mantelvliesbreuk nie en is my maagklep (LES disfunksie) die probleem en moet ek nooit dat iemand aan my Mantelvlies laat opereer nie, maar hulle moet my maagklep reg maak (LES?). Volgens Montana dok is dit een en dieselfde ding? Maar tenminste wil Montana Dok nie net opereer nie en dink nie dat operasie nodig is nie....

Kan Dok help asb. Wat is die verskil tussen ' n Mantel.breuk en LES disfunksie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
met 'n mantel breuk is die gaatjie in die diafragma waardeur die slukderm gaan vergroot, dan druk die maag daardeur in die borskas in. LES disfunksie is die spiertjie aan die onderkant van die slukderm wat nie styf genoeg sluit nie. Wat hulle gewoonlik doen is hulle doen 'n nissan fundoplikasie (kyk die prentjie op http://en.wikipedia.org/wiki/Nissen_fundoplication)
sien ook http://seniorhealth.about.com/od/digestivedisorders/a/GERD_surg.htm
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-12-03

Hallo Cornel
met 'n mantel breuk is die gaatjie in die diafragma waardeur die slukderm gaan vergroot, dan druk die maag daardeur in die borskas in. LES disfunksie is die spiertjie aan die onderkant van die slukderm wat nie styf genoeg sluit nie. Wat hulle gewoonlik doen is hulle doen 'n nissan fundoplikasie (kyk die prentjie op http://en.wikipedia.org/wiki/Nissen_fundoplication)
sien ook http://seniorhealth.about.com/od/digestivedisorders/a/GERD_surg.htm
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement