advertisement
Question
Posted by: Ria | 2011/09/17

Mantelvlies breuk

Ek het die operasie ondergaan en het geen suur of ongemak meer nie. Ek kan alles eet.
Die Dr. het gesê  ek sal net min kos kan sluk maar ek sluk enige ding en niks sit vas nie. Die operasie was 1 jaar gelede.
Kan dit wees dat iets weer losgetrek het of sal mens dit alleenlik met ''n gastroskopie sien. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ria

Indien jy enige probleme of ongemak ondervind, moet jy die dokter konsulteer wat die operasie uitgevoer het.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: rico | 2011/09/18

Die sagte dieet is net vir ''n paar weke na die operasie nodig. Dit was vir my aanvanklik seer om te sluk, spasmas en winde wat vassit, was nogal ongemaklik. Jou spysverteringstelsel sal jou duidelik laat besef indien iets fout gaan met die klep.

My eerste operasie was ''n mislukkig en moes na 3 maande en 30kg gewigsverlies, herhaal word. In die tyd was elke slukkie kos of vloeistof ''n marteling.

Reply to rico

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement