advertisement
Question
Posted by: Piet | 2011/05/11

Mantelvlies breuk

Hello Dokter

Ek is gediagnoseer vir ''n mantelvlies breuk to ek 11 was deur x-strale en ''n agroscopy en is nou 33. Ek gebruik geen medisyne daarvoor nie en het maar geleer om met die reflux en sooibrand saam te leef, maar dit raak nou so erg dat water my reflux gee.

moet ek liewer medisyne probeer of wie moet ek gaan sien as ek dit wil laat reg maak.

Dankie

Piet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Piet

Dit is baie belangrik dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n gastroskopie konsulteer. Sodoende sal jou huidige toestand geevalueer kan word en die beste behandeling voorgestel kan word. Die mantelvliesbreuk kan selfs herstel word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sarel Farmer | 2011/05/31

Ek ontwikkel winde op die krop van my maag sodra ek beweeg. Voel heeltyd opgeblase en dit neem byna ''n halfuur om die winde op te breek. Dit is gladnie sooibrand nie!

Reply to Sarel Farmer

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement