advertisement
Question
Posted by: CLIVE | 2011/03/28

mantelvlies breuk

AS EK EET DAN SLUK EK N KNOP EN AL DIE KOS KOM WEER UIT . DIS GEWELDIG SEER EN EK KAN NIE MEER EET NIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Clive
Sien asb jou dokter so gou moontlik. Dit kan 'n teken van erge vernouing van jou slukderm of selfs van kanker wees. Hulle moet met 'n gastrokopie kyk wat gaan aan in jou slukderm. Probeer intussen vloeistowwe (kry vir jou van die voedingsaanvullings wat mens met melk meng)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: buddie | 2011/03/28

Ek het dieselfde gehad baie jare terug.Jy moet jou kos baie fyn kou, en eet stadig.Lig die bed van jou kop en end met ''n baksteen.Die beste is natuurlik om jou dokter te gaan sien.

Reply to buddie
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/28

Hallo Clive
Sien asb jou dokter so gou moontlik. Dit kan 'n teken van erge vernouing van jou slukderm of selfs van kanker wees. Hulle moet met 'n gastrokopie kyk wat gaan aan in jou slukderm. Probeer intussen vloeistowwe (kry vir jou van die voedingsaanvullings wat mens met melk meng)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement