advertisement
Question
Posted by: Zarine | 2009/05/27

Q.

Mantelvlies breuk

Net algemene inligting asseblief? Ek is so twee jaar gelede gediagnoseer met Mantelvies breuk. Geen simptome behalwe chroniese seerkeel. Mannemetrie vind GEEN acid reflux. Huidiglik het ek die gevoel van `n knop in my keel, en kos borrel op in my keel. Kan dit wees dat die breuk vergroot het, of is dit maar normaal dat die toestand vererger? Sal `n afspraak maak met chirurg, wil net bietjie inligting hê  voor ek hom gaan spreek.
Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Zarine
Ja dit kan vererger met tyd en dit klink of jy nou simptome van acid reflux het. Mens hoef nie noodwendig 'n operasie te kry nie, kan behandel word met medikasie soos Nexiam. 'n Gastroenteroloog kan met 'n gastroskopie kyk hoe erg die breuk tans is.
Sien ook http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/gerd/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement