advertisement
Question
Posted by: poppie | 2011-09-29

mantelvlies

my suster (pensioenaris) het mantelvlies probleme, wat kan sy doen asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Sy kan Gaviscon 15ml, drie maal per dag, voor etes neem om sodoende te verhoed dat die inhoud van haar maag op beweeg en haar slukderm irriteer. Sy moet ook Omeprazole 20 mg, elke oggend neem. Hierdie twee produkte is oor die toonbank by apteke beskikbaar. Dit is belangrik dat sy haar naaste kliniek konsulteer vir verdere ondersoek en 'n gastroskopie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hannelene | 2011-11-22

Goeie More,

My man het gister `n skerp pyn ervaar in sy bors/skouer area, wat deur skiet tot agter, sy EKG wys normaal, die Dr vermoed dat dit sy mantelvlies kan wees, dit gebeur veral as hy angstig raak of ontsteld is.

Hy het medikasie voorgeskryf om die spiere te ontspan, en pynstillers, tans ervaar hy baie stres by die werk en is `n strawwe roker, sy gewig is normaal en hy oefen gereeld.

Wat is u opinie?

Groete

Reply to Hannelene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement