advertisement
Question
Posted by: Cathy | 2009/03/24

mannetjies kat

HI CV

Ek het ' n ±  8 mnde mannetjies kat opgetel so 2 weke gelede. ' n Week terug sien ek dat hy " op hitte"  begin raak. ek het hom na my veearts gevat om reg te maak maar hy pla nog my (ook reggemaakte) wyfie katjie. Hoe lank omtrent voor sy hormone uitgewerk sal wees en hy rustiger sal raak? ek het vergeet om my veearts te vra. hy hardloop en miaau ook vreeslik in die huis - ek neem aan dis deel van sy " lawwigheid" ?

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Cathy

Gewoonlik so paar maande voor al die hormone weg is. Van die gedrag kan aangeleer weesen jy moet maar a sproeibottel met water byderhand hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/26

My kat het n wyfie ontmoet, ek het haar self gesien maar as ons hom in die huis toemsaak sodat hulle weg van mekaar af bly maar hy miaau vreeslik baie. Is dit sy hormone wat so maak

Reply to Anonymous
Posted by: Hester | 2014/08/28

My 6maande Gemmer mannetjie kat, Tommie, is die lieflikste ding op 4 bene. Hy is gesteriliseer so half maand terug. Hy is amper heeltyd op hitte, oral waar hy gevryf het met sy geslagsorgaan, is dit nat. Is dit abnormaal of kan dit beter raak?

Reply to Hester
Posted by: Hi, Lelani | 2013/03/13

Hi ons sit met `n groot probleem. Ons het 2 mannetjies katte (pa en seun). Bacardi is nou 2jaar en 5 maande en Jinxy, 1 jaar en 4 maande. Hulle is nog nie reg gemaak nie en kon ook nooit na buite gaan oordat ons 2 oudste honde nie katte gewoond is nie. Toe het my man ons erf in die agterkant op die kleinhoewe so ingerig dat die katte na buite kan gaan met elektriese heining vir hulle ingerig sodat hulle nie kan verder gaan oor die die muur van die court yard wat vir hulle gebou is nie. Hulle gou nou al `n week buite. Gisteraand 12uur toe baklei ons 2 katte eweskielik onophoudelik met mekaar. Wat hulle nog nooit baklei het nie. So het ons toe die 1 in `n kamer toe gemaak. Ons het die hele huis toe vanoggend uitgewas en orals water met vanilla gemeng gespuit, want ons vermoed daar is dalk `n wyfies kat maar wat ons nie kan sien maar hulle ook nie enigsins kan by uit kom nie. Toe probeer ons hulle nou weer in een vertrek sit maar dit het net so 5 minute gehou toe baklei hulle. My man het die pa kat gevang en weer gaan toe maak maar toe byt hy en krap hom aan die kuit , dit dadelik skoon gemaak en vir hulle `n afspraak gemaak by Onderstepoort om hulle albei reg te laat maak maar kan hulle eers more oggend 8uur help. Nou vrees ons wat om te doen want ons weet nou nie of dit oor `n wyfie kat kan gaan of het ons 1n kat dalk hondstolheid nie hy is nie moelik met ons wanneer hy aleen saam met ons is `n vertrek nie maar begin sy hare reis en begin grom en blaas sodra hy die ander 1 hoor roep, groot asb wat moet ons doen.

Reply to Hi, Lelani

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement