advertisement
Question
Posted by: Wife | 2009/04/09

Manlike orgasme na 40

Is dit so dat ' n man na 40 soms net ' n klein bietjie semen met orgasme afskei? Ons het ' n gesonde seksuele lewe en stres is redelik min. As ons ' n paar dae na mekaar seks gehad het en dan ' n dag oorslaan, sal dit wees dat semenafskeiding laag kan wees? Bv. as dit vir ' n paar dae agtermekaar " normaal"  was en dan na ' n dag se oorslaan skielik baie min is, is dit normaal? Ek hoor graag van u.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

the body produces semen in cycles and this may be the cause for your occurance. however, if you are distressed by this or if this persists in non-regular intervals, please see a GP for a full medical check-up of your genital organs and prostrate

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: korie | 2009/04/09

Korie is is ' n jong man van 35. Wat u nou pas beskryf het, is heeltemal normaal. Ek ondervind dit meestyds en dit is lekker in die eerste plek omdat dit ' n man lang vat om te ejakuleer, wat beteken langer seks sessie. Twedens, ek sukkel om dit te begryp: hoekom moet ' n vroumens bekommerd wees oor die hoeveelheid van die semen wat ' n man afskei? Ek kan dit nie begryp nie, is u miskien bekommerd hoe minder die semen afskeiding, hoe nader die man is na die ' einde' ....... as u verstaan wat ek bedoel. Moet glad nie daaroor bekkomerd wees nie, daar' s geen verband tussen die twee nie, glad nie. Geniet jou seks lewe en jou man.....

Reply to korie
Posted by: Sex Pot | 2009/04/09

Ja dit is heeltemaal normaal. My man is 63 ek is 59 en ons is nog (baie) sekueel aktief. Die belangrikste is die kwaliteit van julle seks lewe nie die kwantiteit van sy semen nie. Wanneer manlief my bring tot een van daardie " full body"  orgasmes - en dit gebeur gereeld dan maak dit glad nie saak hoeveel semen daar is nie. Groete.

Reply to Sex Pot
Posted by: Eve | 2009/04/09

My husband is 46 and we have the same experience - if we have intercourse after about a week then he ejaculates what feels like the normal full amount of semen that i have always been used to, but if we have sex soon again, within a day or so, then he ejaculates less. The nice thing about that is that it also takes him longer to reach orgasm if we have sex within a day of previous time, which is great for me! He is quit normal in all other rspects like getting and sustaining his erection, so I think what you describe is quite normal.

Reply to Eve
Posted by: pp | 2009/04/09

Heeltemal normaal, ek kan bv. die eerste maal baie semen afskei, dit is wanneer ons nie seks gehad het vir ' n week. Die volgende dag is dit baie minder. Ek is 54 en dit gebeur al vandak ek 40 was.Moet nie bekommerd wees nie.

Reply to pp

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement