advertisement
Question
Posted by: Helen | 2011/02/12

Mango

Hi
Ek wil graag weet of mangoes ''n " goeie of slegte"  vrug is om te eet indien ek gewig wil verloor? Is daar ander vrugte wat eerder ''n " beter"  opsie sal wees?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helen
Die begrip van 'goeie' of 'slegte' kosse word nie langer gebruik nie. Mango is 'n tropiese vrug met 'n lae glukemiese indeks (GI) van 51, dit is ryk aan vitamine A en C, en het 'n redelike veselinhoud. Per 100 g bevat rou mango 273 kJ (dus 4,3% van die energie-inname van 'n volwasse vrou wat wil gewig verloor). Dit is dus 'n uitstekende vrug om as deel van 'n gebalanseerde verslankingsdieet te gebruik.
Geniet dit
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/02/12

Beste Helen
Die begrip van 'goeie' of 'slegte' kosse word nie langer gebruik nie. Mango is 'n tropiese vrug met 'n lae glukemiese indeks (GI) van 51, dit is ryk aan vitamine A en C, en het 'n redelike veselinhoud. Per 100 g bevat rou mango 273 kJ (dus 4,3% van die energie-inname van 'n volwasse vrou wat wil gewig verloor). Dit is dus 'n uitstekende vrug om as deel van 'n gebalanseerde verslankingsdieet te gebruik.
Geniet dit
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement