advertisement
Question
Posted by: Yolanda | 2009/10/08

Mangels, of gene?

Goeie dag

My dogter is 12jaar oud en is oorgewig (84kg). Ek het die artikel gelees op internet.Sy is baie aktief maar tel net meer en meer gewig op. Ons was by ' n internis en verskeie toetse is gedoen om die oorsaak te bepaal maar volgens hom is sy te gesondheid.Sy het wel kroniese mangels. Kan dit die oorsaak wees of le dit in die gene. Hoe laat doen ek so ' n toets.

Die middel sibutrmien(Reductal) word dit vir kinders aanbeveel. Ek is nogal desperaat.

Dankie

Yolanda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Yolanda
sien ook http://www.aacap.org/cs/root/facts_for_families/obesity_in_children_and_teens
Wat gewoonlik goed vir kinders en tieners werk is iets soos weigh less met 'n gestruktureerde oefen program as al die toetse etc normaal is. Dit is dalk ook belangrik dat 'n dieetkundige na haar huidige dieet kyk.
Daar is nie toetse om genetiese geneigdheid tot oorgewig te bepaal nie ( mens moet maar na die familie kyk - maar baie keer is dit 'n lewenswyse probleem eerder as 'n gene probleem)
Ek wonder of 'n homeopatiese medikasie nie dalk vir jou 'n oplossing gaan wees nie - dit is gewoonlik veilig om te gebruik in kinders, maar sien 'n gekwalifiseerde homeopaat, moenie sommer enige kruie middels oor die toonbank koop nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement