advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2011/12/20

mangels

Goeie dag! Ek het mangelontsteking gekry die dag voor ons op vakansie gery het. Die apteker het vir my antibiotika gegee. Vandag het ek my laaste pil gedrink, die pyn is weg, maar ek kan voel dat my mangels steeds geswel is. Is dit normaal? Is daar iets wat ek kan kry by apteek vir tyd en wyl tot ek weer terug is by die huis? Wat kan ek doen? Ek is nog 2 weke op vakansie.

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is moontlik dat die antibiotika nie die infeksie opgeklaar het nie. Jy kan Andolex C mondspoel gorrel en Brufen 400mg, drie keer per dag, vir vyf dae neem. Indien daar geen verbetering is nie, sal jy 'n dokter moet konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement