advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2010/10/17

Mangels

Goeie dag

Ek wil asb weet hoe veilig is dit vir ''n 35jarige volwassene om sy mangels te laat verwyder. Hierdie jaar het ek baie meer keel infeksies as gewoonlik gehad. Maar ek is bang vir die operasie en het gehoor dat dit baie meer pynlik is vir volwassenes.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizzy

Die operasie is baie veilig, maar ongelukkig is herstel lank en pynlik. Kroniese mangelontsteking kan baie gevaarlik wees en dit is daarom beter om maar jou mangels te laat verwyder.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/04

Soek raad asb ekt my kind al by so veel dokters en hospitaal gehaad my kind is nou 4jaar oud hy het cronic tonsoilitis hou op asem haal as hy slaap eet min snork baie hard raak baie siek mar wil nie sy mangels verwyder nie eks raad op kort dringend hulp en raad asb

Reply to Anonymous
Posted by: tassie | 2010/11/15

Hoe weet ek wanneer ek mangelontsteking het? Dis nou die derde keer dat my keel so ERG seer is, was al by die dokter maar sy dink ek het nie mangelonsteking nie omdat dit klaar uitgehaal is.

Reply to tassie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement