advertisement
Question
Posted by: C | 2008/09/16

Mangels

Hello, ek wil weet of dit moontlik is vir grootmense om hul mangels te verwyder of doen dokters dit glad nie. Ek het gehoor dis gevaarlik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo C
Dis moontlik, maar moeiliker as by kinders omdat daar gewoonlik reeds bietjie vergroeiings is van vorige infeksies. As jy >3 x per jaar mangelontsteking kry, is dit aangedui. Dit moet verkieslik deur 'n ervare ONK spesialis gedoen word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: mb | 2008/09/16

Ek is 26 en het aan die begin van die jaar my mangels laat verwyder as gevolg van kroniese infeksie.
Dit was nie ' n grap nie, maar ek het dit oorleef, en my kwaliteit lewe is nou soveel beter as van te vore!
(Die laser opsie word gewoonlik nie deur die mediese fonds gedek nie, en daar' s blykbaar nie baie dokters wat dit doen nie)
Jy sal 2 weke moet afvat hiervoor. Ek dink nie dis besonders gevaarlik nie - dis maar altyd gevaarlik om ' n operasie te kry, a.g.v. narkose en moontlike komplikasies daarmee. Ek het baie komplikasies gehad (tydens en na die operasie), maar ek was nooit rerig in gevaar nie.
Laat weet maar as jy spesifieke vrae het?
-MB

Reply to mb
Posted by: 27 | 2008/09/16

Julle kan gerus op parenting forum vraag 1155 gaan lees. Ek was TERRIFIED na ek gehoor het hoe erg dit is

Reply to 27
Posted by: ook bang | 2008/09/16

Dit is blykbaar meer gevaarlik en seerder vir grootmense as vir kinders. Hoekom probeer jy nie lasar nie? Dit is blykbaar glad nie seer nie (sal egter nie weet nie, praat uit ' n vriend se mond)

Reply to ook bang

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement