advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/07/02

Mangels

Ek is 32 en het vir die eerste keer in jare weer mangelonsteking en kan vir die affgelope 5 dae lank nie eet nie. Ek was by huis-dokter en het antibiotika en keel-goed gekry, maar ek kan nie eet nie.

hoe lank kan 'n mens sonder kos bly voor jy moeilikheid het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
solank jy vloeistof inkry behoort jy darem te oorleef vir 'n week of twee - probeer Lucozade wat ook glukose bevat of iets soos Ensure voedings aanvulling wat jy kan drink. Disprin of Codis help gewoonlik baie vir hierdie tipe pyn as jy nie allergies is vir aspirien nie. Jy kan ook Andolex spray in jou keel spuit om te verdoof. Sterkte!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement