advertisement
Question
Posted by: Lena | 2012/11/19

Mangelontsteking

Ek is 55 jaar, skielike lyfseer, hoofpyn en vreeslike moegheid, het nie ''n seer keel nie.Die mangels is verwyder toe ek ''n kind was, ek verstaan dit kan weer groei. Daar is wit seertjies in die keel. Kan dit mangelontsteking wees? dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lena

Dit is moontlik dat jy faringitis het. Dit word veroorsaak deur 'n virale infeksie met 'n sekondere bakteriele infeksie. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en moontlike kursus antibiotika konsulteer. Kry genoeg bedrus en neem baie vloeistof in om dehidrasie te voorkom.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hester | 2013/01/15

Goeie dag se, ek het Vrydag n maagpyn gekry op die krop van my maag. Saterdag is die maagpyn nog steeds daar maar met n hoofpyn wat nie weg wil gaan al drink ek sterk pynpille nie. Sondag middag begin ek met koors 38:9 en my hele lyf pyn en my maag gee erg krampe asook Maandag maar koors is weg en dinsdag is die maag krampe nog steeds daar. Wat is vout help ek is raadop moet ek dr toe gaan of wat kan ek gebuik asb.

Reply to Hester

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement