advertisement
Question
Posted by: angela | 2011/05/23

mandelvlies breek

hi. Ek het n mandelvlies breek. As ek iets eet dan gooi ek dit net weer uit. ek is altyd moeg en my boors is seer ek hoes vreeslik baie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Angela

Jy sal jou dokter moet konsulteer vir die herstel van die mantelvlies breuk, aangesien dit die enigste uitweg is om jou simptome te verbeter.

Mantelvlies breuk word herstel d.m.v 'n laparoskopiese prosedure. Dit is redelik veilig, gee goeie resultate en herstel is vinnig.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: angela | 2011/05/23

is da nie iets wat ek self kan doen om die probleem te verbeter nie? ek het opgelees van die breuk maar hulle se nie veel nie. da is mense wat ook met die probleem rond loop en hulle is okay. familie se ek moet ophou worry eks fine en dokters gaan net pille gee en dis al. maar ek stres oor my bors seer is ek kannie meer hoes nie ! en ek kannie eet nie want niks bly in nie.

Reply to angela

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement