advertisement
Question
Posted by: Ansune | 2011-02-23

Man se regte om kinders te kry na egskeiding

Hi, ek wil graag weet wat ‘ n man se regte is om toesig oor die kinders te kry na ‘ n egskeiding? Het hy enige regte en kan hy baklei vir hulle? Dan wil ek ook weet as daar ‘ n derde persoon betrokke is, kan ‘ n vrou haar dagvaar?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

In terme van die Kinder Wet het jou man volle ouerskap regte en ook verantwoordelikhede. Indien die kinders onder 4 jaar is het hy slegs toegang onder toesig, daarna kan hy hulle elke 2de naweek, vakansies ens sien. Jy kan die derde party dagvaar, maar dan moet jy bewyse he dat dit agv haar is dat die huwelik verbrokkel het. So 'n eis is baie moeilik om te bewys.

Bertus Preller
B.Proc; AD Dip L Law
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
E: bertus@divorceattorney.co.za
W: http: www.divorceattorney.co.za
Twitter: www.twitter.com/edivorce
Facebook: www.facebook.com/divorceattorneys
Skype: divorceattorney

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: krulkop | 2015-08-21

My man en ek skei. ek het uitgevind my man het 'n verouding met 'n ander vrou wat steeds aangaan. ek het ook in die verlede 'n vehouding gehad maar hy het nie geweet nie nou eers na het ek hom vertel nou is als sommer my skuld. ons het 2 kinders. ons is buite gemeenskap van goedere getroud ek werk maar vir 'n salaris van 3000. ek bly nog in die huis waar ons gebly het. hy betaal als. hy kom elke dag huis toe om vir die kinders te kuier en daarna na die nuwe vrou. ek wil die besoeke bietjie minder maak dit is hartseer om hom elke dag te sien. kan hy my uit die huis sit as ek se hy kan die kinders net naweke sien.

Reply to krulkop
Posted by: Anonymous | 2014-11-05

Ek is tans besig met 'n egskeiding en dit duur al 2 jaar. My eks vrou is 'n prokureurs klerk, en daarom het sy al die mag. Ek is moedeloos. Sy het my al laat arresteer, en dit was 'n onregmatige arristasie van haar kant af, want toe daag sy nooit op vir die hofsaak nie, en dit word toe van die rol geskraap. Sy het my 2 kinders van my weggehou deur Desember maand. Ek kan hulle net sien elke 2de naweek, nadat ek eers 'n verslag moes gekry het van sielkundige. Sy weier soms elke 2de naweek om die hek oop te maak as ek die kinders moet kry. Sy duur die hele saak net aan, en ek is so bang dit benadeel my kinders. Sy is elke dag by die hof, dus as ek dokumente gaan ingee, dan gruip sy die leer en gaan deur die dokumente. Altyd die dag van die saak is die hof leer weg. Ek kan boeke en boeke skryf oor al die kwaad wat sy my al aangedoen het, en ek is besig om my werk te verloor daaroor. HELP ASB!!!!!!

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015-03-07

Hi. Ek voel vir jou. Die vrouens van vandag sit met die mag. Maar moenie dat die wetlike aspekte jou lewe beheer nie. Besluit wie jy in jouself is. Erken jou foute en wees vriendelik en liedevol teenoor almal. Die res sal regkom. Sterkte maat

Posted by: family law expert | 2011-02-24

In terme van die Kinder Wet het jou man volle ouerskap regte en ook verantwoordelikhede. Indien die kinders onder 4 jaar is het hy slegs toegang onder toesig, daarna kan hy hulle elke 2de naweek, vakansies ens sien. Jy kan die derde party dagvaar, maar dan moet jy bewyse he dat dit agv haar is dat die huwelik verbrokkel het. So 'n eis is baie moeilik om te bewys.

Bertus Preller
B.Proc; AD Dip L Law
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
E: bertus@divorceattorney.co.za
W: http: www.divorceattorney.co.za
Twitter: www.twitter.com/edivorce
Facebook: www.facebook.com/divorceattorneys
Skype: divorceattorney

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement