advertisement
Question
Posted by: Wilma | 2009-06-29

Man Ontrou

Is reeds 10j in verhouding, vermoed hy verkul my.
Sy cell altyd op silent vir boodskappe,- en baie besitlik op cell
Hy spandeer meer tyd op voorkoms
Werk altyd laat maar daar is nie alkhol betrokke nie
Wanneer ons uitgaan staar hy altyd na die vrouens
Hy beklee n hoe pos by sy mpy
Hy is 45

Is ek verniet bekommerd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Obviously you have grounds for being suspicious and worried, not for being certain there's something devious going on. Marriage counselling would be a really good idea

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sarah | 2009-06-29

Hoekom probeer jy nie ondersoeking instel nie. Onthou moet hom nie vra nie daar is nie ' n mens op die aarde wat sal erken hulle verneek hul partners nie. Behalwe op die einde wanneer almal al weet .Jy sal eers dan weet. ' n selfoon is gewoontlik die eerste ding wat jy moet dophou en dan van daar moet jy begin te soek. Baie vrouens is bang vir wat hulle sal kry maar as jy mos ' n antwoord soek moet jy bereid wees om sterk te wees vir enige iets. Voorspoed!

Reply to Sarah

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement