advertisement
Question
Posted by: Bekommerde vrou | 2010-08-12

man met hoë  bloedruk en oorgewig

hallo Dok,

Hoe kan ek my man kry om te kyk na sy gewig???? hy het baie ernstige hoë  bloeddruk maar na hy in hospitaal opgeneem is en amper by die dood om gedraai het, verander hy nogsteeds nie sy slegte patrone nie. Hy gebruik drank elke aand so 4-8 glase en moet ook ''''n bak chips hê  (waaroor hy NOG sout gooi) as hy gaan lê  in aand. Hoe kan ek die belangrikheid van gewigsverlies en ''''n gesonder lewe in sy kop kry???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerde vrou
dis nogal 'n moeilike een - mens gaan nie verander as jy nie WIL nie, of nie tot jou sinne geskok kan word deur 'n ernstige siekte nie. Miskien moet jy as jy interessante tydskrif/internet artikels oor dieet en hoë bloeddruk sien, dit uitdruk en net laat "rondlê" in die huis sodat hy dit self kan lees wanneer dit geleë is. Hy gaan defnitief nie vir jou luister as jy 4-8 glase drank in het nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-12

Hallo Bekommerde vrou
dis nogal 'n moeilike een - mens gaan nie verander as jy nie WIL nie, of nie tot jou sinne geskok kan word deur 'n ernstige siekte nie. Miskien moet jy as jy interessante tydskrif/internet artikels oor dieet en hoë bloeddruk sien, dit uitdruk en net laat "rondlê" in die huis sodat hy dit self kan lees wanneer dit geleë is. Hy gaan defnitief nie vir jou luister as jy 4-8 glase drank in het nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement