advertisement
Question
Posted by: Aims | 2008/11/14

Man bloei wanneer op toilet

Wat kan dit wees?? Wanneer my man sy boude afvee, is dit nie no.2 nie maar bloed. Dit gaan nou aan vir so ' n maand. Hy se hy voel geen pyn nie. Ek het gedink dis dalk ' n maagsweer maar dis mos pynlik? Hy weier om dokter toe te gaan want hy' s skaam.
Wat kan dit wees? Ek dink om die naweek sy vriende te vertel om hom te oortuig om wel dokter toe te gaan!
Help asseblief.
Aims

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Aims

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jou man 'n afspraak by 'n algemene chirurg maak, om aambeie of divertikulose of kolon kanker uit te skakel. Hy moet beslis sy skaamheid in sy sak steek en 'n chirurg raadpleeg.

Sterkte



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: vic | 2015/07/06

My maag bloei nou al vir meer as 2 mande elke keer as ek iets eet of drink dan moet ek gaan en dan loop die blood uit dis donker rooi en my maag brand binne wat maak ek ?

Reply to vic
Posted by: LV | 2008/11/14

I was about to ask the same question. My husband has the same problem and won' t see a doctor. Its worse when he has nuts and popcorn. But I' ve noticed it this week too, as it dirties the bedding. PLS help!!

Reply to LV

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement