advertisement
Question
Posted by: Miekie | 2008/10/23

Mammogram uitslae

Hi Dok, ek het vir n mammogram gegaan. Op die verslag is woorde soos " quite a few benign cells"  gebruik, wat beteken dit? Die dr het gese ek moet weer oor 6 maande gaan vir n ondersoek dan sal daar weer na die " benign cells and calculation"  kyk. Het ek rede tot kommer? Daar was borskanker by my ma.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Jou dokter sal defnitief 'n naaldbiopsie of 'n sonar aangevra het as hy bekommerd was oor enige tekens op die mammogram. Kalsifikasies kan 'n aanduiding van moontlike probleme of ouderdom wees - hulle kyk na die hele prentjie en nie net na een aspek nie. "benign" meen "nie kanker nie" so ek is nie heeltemal seker wat hulle daarmee bedoel het nie want hulle kan nie selle met 'n mammogram sien nie. Ek dink dit is wys van hom om op tevolg oor 6 maande om 100% seker te maak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement