advertisement
Question
Posted by: Joanitta Weideman | 2010/11/28

Malaria

Ons beplan om die 22ste Desember na Guinea toe te vertrek. My man werk daar en ek en my kinders wil graag daar gaan kuier, maar ek is baie bekommerd, aangesien dit ''n " high risk"  area is. My kinders is onderskeidelik 15, 14 en 6 jaar oud.
My man se as ons medikasie voor die tyd gebruik is dit moeilik om dit in jou bloed op te tel sou jy malaria he! Ek is baie bang om my kinders daarheen te vat en weet nie wat om te doen nie? My jongste dogtertjie word baie maklik siek? Ons het tans nog geen medikasie gebruik nie!

Joanitta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joanitta
Julle moet ASB medikasie gebruik. Deesdae weet dokters om uit te kyk vir simptome en dis so maklik soos 'n bloed toets doen om malaria te diagnoseer ( deesdae gebruik ons ook antiliggaampies en nie meer net die bloedsmere nie). As mens nie malaria pille gebruik nie, is jou kanse om ernstige malaria (swartwaterkoors of serebrale malaria) te kry baie hoër. Jy moet ook asb vir hulle met Tabard spuit en onder muskietnette laat slaap.
Sien ook http://www.malaria.org.za/Malaria_Risk/riskadv/General_Malaria_Info.pdf
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/29

Hallo Joanitta
Julle moet ASB medikasie gebruik. Deesdae weet dokters om uit te kyk vir simptome en dis so maklik soos 'n bloed toets doen om malaria te diagnoseer ( deesdae gebruik ons ook antiliggaampies en nie meer net die bloedsmere nie). As mens nie malaria pille gebruik nie, is jou kanse om ernstige malaria (swartwaterkoors of serebrale malaria) te kry baie hoër. Jy moet ook asb vir hulle met Tabard spuit en onder muskietnette laat slaap.
Sien ook http://www.malaria.org.za/Malaria_Risk/riskadv/General_Malaria_Info.pdf
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement