advertisement
Question
Posted by: Pam | 2010/05/03

Malaria

Hi Doc, ons gaan Kruger Wildtuin toe die komende naweek. Is die malaria seisoen verby en is dit nodig om vir die kinders iets te gee daarvoor of kan ons net muskiet weerder gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Die regte antwoord is mens moet altyd malaria profilakse gebruik vir daardie area - mens kan selfs malaria in die winter kry. Oktober tot Mei is hoë risiko tye. Ek weet mens wil nie eintlik iets drink as jy net vir 2-3 dae gaan nie - maar Malanil begin jy 2 dae voor jy ingaan en drink vir 'n week na jy terugkom ( elke dag) en kinders kan dit gebruik. Dit bly die veiligste.
Sien http://www.malaria.org.za/Malaria_Risk/Risk_Maps/risk_maps.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/03

Hallo Pam
Die regte antwoord is mens moet altyd malaria profilakse gebruik vir daardie area - mens kan selfs malaria in die winter kry. Oktober tot Mei is hoë risiko tye. Ek weet mens wil nie eintlik iets drink as jy net vir 2-3 dae gaan nie - maar Malanil begin jy 2 dae voor jy ingaan en drink vir 'n week na jy terugkom ( elke dag) en kinders kan dit gebruik. Dit bly die veiligste.
Sien http://www.malaria.org.za/Malaria_Risk/Risk_Maps/risk_maps.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement